IN ’n poging om dwelms hok te slaan, het die ywerige lede verbonde aan die Maitland Flying Squad, goeie resultate gelewer toe hulle 1 kg tik met ’n geraamde waarde van R120 000 gekonfiskeer het.
Toe hulle in die woonstel kyk, het hulle Mandrax-tablette gesien, en met verdere ondersoek het hulle ander dwelms en ’n onbekende bedrag kontant ontdek, wat vermoedelik die opbrengs van misdaad is.
COPS in Wynberg busted an abandoned drug den on Saturday, as skelms fled just before they swooped. Following a complaint at a block of flats on Wynberg Main Road, police went to investigate. According ...